Monthly Archives: Feb J

Martin Holdt se bekering

O how the grace of God amazes me! It loosed me from my bonds and set me free! What made it happen so? His own will, this much o know, Set me, as now I show, at liberty.  Martin Holdt … Lees voort

Posted in Bekering, Biografie

Christene en rassisme

Anderskleuriges in die kerk Wat sal jy doen as ‘n Zulu Christen wat goed Afrikaans kan praat by jou gemeente wil aansluit?  ‘n Afrikaanse predikant het vir my vriend gesê:  ‘Ek sal nie ‘n k#&$!@r in my kerk toelaat nie!’  … Lees voort

Posted in Kultuur, Rassisme

Die man wat nie gestuit kon word nie

‘n Boek oor die lewe van John Welch   John Welch was ‘n rebelse jong seun wat op al die verkeerde maniere gesoek het na avontuur.  Op 14 het hy van sy ouerhuis af weggeloop en by ‘n groep rowers … Lees voort

Posted in Biografie, Boekresensies

Johannes Calvyn: ’n Reus in die kerkgeskiedenis

DEEL 1   Johannes Calvyn[1] was ’n teoloog, pastor, Bybel-eksegeet en onvermoeide apologeet vir die Gereformeerde Christendom.  Hy tel onder die belangrikste denkers in die kerkgeskiedenis.  Sy teologiese werke, Bybelkommentare, traktaatjies, verhandelings, preke en briewe het gehelp om die Hervorming … Lees voort

Posted in Biografie

Broederkring in die Suide

Die Afrikaanse Baptistekerk is ‘n baie unieke denominasie met ‘n identiteit wat beswaarlik elders gevind kan word. Afgesien van die feit dat ons bekend staan as mense van die Boek (die Bybel), is dit ook so dat ons baie “klein” is (klein met … Lees voort

Posted in Verslae

Wat sê die Bybel oor charismatiese tale?

Wêreldwyd is daar miljoene mense wat daarop aanspraak maak dat hulle in tale kan praat.  As jy dit bevraagteken, beskuldig hulle jou daarvan dat jy die Heilige Gees bedroef, blus of weerstaan.  Moet jou nie hieraan steur nie, maar toets … Lees voort

Posted in Geestelike gawes

Ons verantwoordelikheid as ouers

Dis eenvoudig verbysterend as mens daaraan dink dat God in Sy geheimenisvolle wysheid en raad ouers verordineer het om lewe voort te bring – so te sê vanuit niks nie. ‘n Nuwe wese –lewend, rasioneel, onsterflik! Kan enigiets wat ons … Lees voort

Posted in Ouerskap