Vandag in die geskiedenis – 1 Februarie

Graham en Shea

1750

Anglikaanse predikant en skrywer van geestelike liedere, John Newton, trou met Mary Catlett. Die huwelik duur tot met Mary se dood in 1790. John, die skrywer van Amazing Grace, is in 1807 oorlede.

1909

Kanadees-gebore George Beverley Shea, evangelis d.m.v. musiek, is op hierdie dag gebore in 1909. Shea het tussen die 1950’s en die 1970’s opgetree by vele van Billy Graham se evangelisie Veldtogte.

 

Advertisements

About baptistekerkkemptonpark

Commissionerstraat 85
This entry was posted in Biografie, Geskiedenis, Uncategorized. Bookmark the permalink.