Vandag in die Geskiedenis

March 2016

1 Maart

 

1633:

Geliefde Engelse leraar en digter, George Herbert sterf op 39-jarige leeftyd aan Tuberkulose.  Sy bekendste geestelike lied is:  ‘The God of Love My Shepherd is.’ [1]

 

1981:

‘Do not pray for healing.  Do not hold me back from glory.’

Só het Martyn Lloyd-Jones se notatjie, gedateer Donderdag 26 Februarie, aan sy geliefde vrou en kinders gelui.  Daardie Sondag is hy oorlede. [2]

 

[1] William D. Blake, This Day in Christian History:  A Fascinating Record of Daily Christian Events

[2] EM & S Rusten, The One Year Christian History, p.115

Advertisements

About baptistekerkkemptonpark

Commissionerstraat 85
This entry was posted in Biografie. Bookmark the permalink.