Monthly Archives: Mei 2016

Die waardeloosheid van hierdie wêreld

‘n Brief van John Newton uit die 18de eeu Geagte Mevrou   Watter armsalige, onsekere, sterwende wêreld is dit nie! Opsigself is dit ‘n woesterny!  Hoe donker, verlate en sonder die lig van die Evangelie en kennis van Jesus!  Dit … Lees voort

Posted in Biografie

‘n Waarskuwing teen dominee-aanbidding

Ek vra nie dat jy jou dominee moet haat of kritiseer nie.  My punt is ook nie dat jy nie vir hom mag dankie sê nie, maar ek sidder wanneer mense die grond aanbid waarop die dominee loop.  Toe Cornelius … Lees voort

Posted in Christelike lewe, Jesus