Ondersoek die Skrifte

’n Praktiese Hulpmiddel om die Bybel beter te verstaan[i]

Bible study

Markus 15:42–16:8

  1. Watter opsetlike optrede van Josef word hier genoem? Deur in ag te neem wie hy was en die situasie van die tyd, watter karaktereienskappe word in sy optrede gesien?  Watter van hierdie kwaliteite skiet die meeste kort in my lewe?
  2. Die vroue wat gegaan het om die liggaam van Christus te balsem het verneem dat Hy opgestaan het en hulle kon die leë graf sien. Hulle is die voorreg gegun en het opdrag ontvang om vir die ander te gaan vertel.    Tóg het hulle “vir niemand iets gesê nie” (16:8).  Hoekom nie?  Wat het hulle nog gekort om vir hulle kalmte, oortuiging en moed te gee in hulle getuienis?  Is jy enigsins soos hulle?

 

N.S. : Ons sal graag hoor van julle wat hierdie oefening gedoen het.  Laat asb. weet as jy voel dit is van waarde.  Skakel Rex: 072 124 5830 of stuur ’n E-pos aan estajefferies@gmail.com

 

[i] Search the Scriptures, General Editor: Alan M. Stibbs, M.A.

Advertisements

About baptistekerkkemptonpark

Commissionerstraat 85
This entry was posted in Bybel. Bookmark the permalink.