Monthly Archives: Maart 2019

Boekresensie: A Scottish Christian Heritage

Iain H. Murray (Banner of Truth, 2006)  ‘As various recent publications have indicated, Scotland exercised an influence on world history out of all proportion to its size. But the real reason for this has been obscured. It will be found … Lees voort

Posted in Boekresensies

Die verinheemsing van die kerk in Afrika

Die bestudering van die verlede, beskawings en godsdienstige bewegings bied vir ons waardevolle inligting oor hoe ons as mens gekom het waar ons is. Dis egter veral die geskiedenis van die Kerk van Christus wat ons aandag aangryp, want daarin … Lees voort

Posted in Kerkgeskiedenis

Die Rit op die Radiogolwe

In Februarie 2019 het ek die geleentheid gehad om dienste en oordenkings op Radio Sonder Grense aan te bied. Ek deel graag hierdie belewenis met u onder die volgende gedagtes: die Voorreg, die Verlange, die Versoeking, die Vrae, die Verwarring … Lees voort

Posted in Evangelisasie

Goeie Nuus oor die lug

Ek het verlede jaar ’n e-pos van Triple-M Produksies ontvang. Dit het so iets geklink: Goeie dag ds. Ivor Jefferies  Stel u dalk belang om ’n paar boodskappe op RSG te bring? Dit behels ’n oggenddiens wat in u gemeente … Lees voort

Posted in Evangelisasie

Helderberg Baptiste Kerk

Die handelinge van ’n klein groepie gelowiges Vir die afgelope drie-en-’n-half jaar is dit die handelinge van ’n klein groepie gelowiges wat my weer kom wys het wat dit werklik beteken om kerk van Jesus Christus te wees; ’n Handelinge … Lees voort

Posted in Gemeente nuus