Monthly Archives: Julie 2019

Die Onopsigtelike Evangelis van Georgestraat

Dit is ’n verhaal van Mnr. Genor (eintlik Frank Jenner), ’n bejaarde man wat in Sydney, Australië, gewoon het. As ’n jong matroos is hy op ’n wonderbaarlike wyse gered. Uit dankbaarheid aan die Here het hy belowe dat hy sou … Lees voort

Posted in Afgodery, Biografie, Evangelisasie | Lewer kommentaar

Huldeblyk aan Elsie Raubenheimer

5 Oktober 1935 – 15 Junie 2019 Sy is weg… Onbegryplik—al is dood deel van lewe. Reeds vanaf 1957 was sy, as oom Pieter se vrou, vir die oueres onder ons deel van ons kerklike lewe—drie en sestig jaar! Toe … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

Gebed vir Jabez

William Carey word die vader van moderne sending genoem. Hy is in 1761 naby Northampton in Engeland gebore. Carey het vandat hy 14 jaar oud was totdat hy 28 was, gewerk as ’n skoenmaker. Hy is op 18-jarige ouderdom weergebore en … Lees voort

Posted in Gebed, Geskiedenis | Lewer kommentaar

Gebed en Evangelisasie bring Verandering

Die Kemptonpark Baptistekerk het die afgelope paar jare deur baie omwentelinge gegaan. Die area waar ons kerkgebou geleë is, het geweldig verander; verengels (hoofsaaklik buitelanders). Die area het onveilig geword en die meerderheid lidmate het tydens ’n gemeentevergadering besluit dat … Lees voort

Posted in Evangelisasie, Gebed, Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Van Pearl Harbour tot Golgota

Hy [Mitsuo Fuchida] is gebore in onopvallendheid vir ’n daad van skande Op 3 Desember 1902 is Mitsuo Fuchida in Nagao, Japan, gebore. Sy verhaal, soos vertel in sy eie woorde, maak bekend wat die merk is wat hy op … Lees voort

Posted in Geskiedenis | Lewer kommentaar

Goddelike Voorsienigheid in die Hospitaal

Ons Bybelstudieleier by J-Bay Bible Church het ’n maand of twee gelede een Sondag sy les oor die vrou wat aan bloedvloeiing gely het (Luk.8:40-48) met die volgende treffende illustrasie begin [Uit: Preaching the Word: Luke, Vol.1, That You May Know the Truth deur … Lees voort

Posted in Afgodery, Soewereiniteit | Lewer kommentaar

Nuus vanuit die Goudveld

Warm groete vanuit ’n koue Vrystaatse dorp. Hier waar ek in Welkom sit, wonder ek wat ek moet skryf. Wat moet ek sê? My gedagtes is vol en dit maal en kolk en ek dink aan alles wat met ons … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar