-
Onlangse Bydraes
Nuutste kommentaar
Argief
- April 2020
- Desember 2019
- Oktober 2019
- Julie 2019
- Maart 2019
- Desember 2018
- November 2018
- Julie 2018
- April 2018
- Maart 2018
- Desember 2017
- September 2017
- Julie 2017
- Februarie 2017
- Desember 2016
- Oktober 2016
- Augustus 2016
- Junie 2016
- Mei 2016
- Maart 2016
- Februarie 2016
- November 2015
- Junie 2015
- Maart 2015
- Februarie 2015
- Oktober 2014
- Maart 2014
Kategorieë
- Afgodery
- Ateiste
- Bediening
- Bekering
- Beproewing
- Biografie
- Boeke
- Boekresensies
- Bybel
- Christelike lewe
- Christus
- Doop
- Eindtyd
- Engele en demone
- Enkelskap
- Evangelie
- Evangelisasie
- Evolusie
- Gebed
- Gedigte
- Geestelike gawes
- Geld
- Gemeente nuus
- Geskiedenis
- God
- Hel
- Homoseksualiteit
- Huldeblyk
- Huwelik
- Jesus
- Kerk
- Kerkgeskiedenis
- Kersfees
- Kinders
- Kultuur
- Nagmaal
- Nuusbrokkies
- Oordenking
- Ouerskap
- Paasfees
- Praktiese Christenskap
- Rassisme
- Seks
- Seminarium
- Sielkunde
- Soewereiniteit
- Sondagskool
- Uncategorized
- Vals lering
- Verlossing
- Verslae
- Verslawing
- Versoeking
- Vroue
- Wederkoms
Meta
Monthly Archives: Oktober 2019
Die Getuienis van Alfred Paetzold
Ons het hom nooit amptelik ontmoet nie. Tóg het hierdie man van God ’n onuitwisbare indruk op my gemaak. Kitchen Windows is ’n restaurant wat langs die strand geleë is in Jeffreysbaai en wat elke dag om 11h00 oopmaak vir die … Lees voort
Posted in Biografie, Huldeblyk
Lewer kommentaar
Dra Vrug
Ek is soos ’n groen sipres; uit My word jou vrug gevind. Hoséa 14:8b Ons vrug kom van God, deur ons eenheid met Christus. Die vrug aan die tak is direk verwand aan die wortel. Wanneer die verbintenis afgesny word, sterf … Lees voort
Posted in Christelike lewe
Lewer kommentaar
50 Jaar Diensbaar
Johannes du Preez is op 23 Oktober 1938 gebore. Hy het die grootste deel van die eerste 24 jaar van sy lewe in Oos-Londen gewoon. Sy ouers het vir ’n tydperk van slegs 3 jaar verhuis na ’n plekkie met … Lees voort
Posted in Bediening
Lewer kommentaar
Hou aan verkondig
’n Woord om die uitverkorenes van God te versterk. Handelinge 18:9-11 Die boek Handelinge vertel van die ontstaan van die kerk van Jesus Christus wat gesê het: “Ek (sal) my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig … Lees voort
Posted in Afgodery, Evangelisasie
Lewer kommentaar
‘n Paar aanhalings
Die hartseer triomf Dit was 6 Mei 1862, tydens die Slag van die Wildernis in Amerika. Die Federale Troepe het deur die Konfederasie se linies gebreek. Hulle sukses is egter vir ’n rukkie deur artellerie-vuur gestol. Generaal Lee was self saam met … Lees voort
Posted in Oordenking
Lewer kommentaar
Lewende Water Bediening (Oudtshoorn Baptiste Gemeente)
Toe Rex my vra om iets oor ons gemeente te deel in Die Goeie Tyding, het ek lank gewonder wat ek moet skryf. Ek het gewonder: sal ek die “normale patroon” gebruik deur te vertel van hoeveel dienste ons hou, hoeveel kinders … Lees voort
Posted in Afgodery
Lewer kommentaar
Tevrede om tweede te wees
Iemand wat “tweede viool” speel, is eer waardig. Onder die welbekende leiers van die Reformasie het Luther vir Philip Melancthon gehad, Johannes Calvyn vir Theodore Beza, en Ulrich Zwingli vir Johann Oecolampadius. Johann se regte van was Hausschein wat in … Lees voort
Posted in Afgodery, Kerkgeskiedenis
Lewer kommentaar
Nuus uit Vanderbijlpark
Groete vanuit ‘n koue Vaal Driehoek! Alhoewel die sanger, Refentse Morake, wel met tong in die kies kan verwys na “Vuil Van der Bijl”, is nie alles onooglik en minderwaardig by hierdie klein gemeente nie. Wat begin het in April 2016 as … Lees voort
Posted in Gemeente nuus
Lewer kommentaar