Monthly Archives: Desember 2019

’n Groot sondaar en ’n Groot Verlosser

Dagstuk 5 John Newton het die grootste deel van sy vroeëre lewe op see deurgebring. Hy was die seun van die bevelvoerder van ’n handelskip, adelbors van die Britse vloot, en meester van ’n slaweskip. Newton het op drie-en-twintigjarige ouderdom … Lees voort

Posted in Kerkgeskiedenis, Verlossing | Lewer kommentaar

25 Desember en die dood van die Antichris

Dagstuk 4 Nicolae Ceausescu was vir 25 jaar lank die diktator in Romenië. Die Romeniërs het na hom verwys as “die Anti-Chris” omdat hy buitengewoon brutaal en korrup was – selfs vir ’n Marxistiese regeerder! Sy heerskappy is versterk deur … Lees voort

Posted in Afgodery, Geskiedenis, Kersfees | Lewer kommentaar

’n Gebed teen Adolf Hitler

Dagstuk 3 Gedurende die somer van 1944 het die Geallieerde Magte groot sukses in Europa behaal teen Adolf Hitler se Duitse magte van die Derde Ryk. Hitler het egter sy tyd afgewag, wetende dat die komende winterweer hom sou help. Die … Lees voort

Posted in Gebed, Geskiedenis | Lewer kommentaar

Hulle laaste woorde voor hulle sterf

Dagstuk 2 Isabel Alison het in Perth, Skotland, grootgeword. Hier het sy ywerig geluister na die prediking van Donald Cargill, die leier van die vervolgde Presbiterianers, genaamd Covenanters. Sy het Jesus liefgehad en Sy evangelie verdedig in ’n tyd wat Koning … Lees voort

Posted in Kerkgeskiedenis | Lewer kommentaar

Jy moet weergebore word!

Dagstuk 1 Jesus was op 7 April 30 n.C. in Jerusalem vir die eerste Paasfees sedert Hy Sy bediening begin het. Omdat Hy baie wonderwerke gedoen het, het baie mense geglo dat Hy werklik die Messias was. Jesus het hulle … Lees voort

Posted in Verlossing | Lewer kommentaar

Nuus uit Rietfontein

Dit was met gemengde gevoelens wat die Rietfontein gemeente aan die einde van Maart vanjaar afskeid geneem het van Ds. Jannie en Heloïse van der Hoven. Dit was beslis nie maklik nie, want die geliefde egpaar het die gemeente lank bedien … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Die Evangelie in ’n blokkiesraaisel

Die volgende Blokkiesraaisel is gebaseer op die Evangelie van Jesus Christus soos dit in die Bybel voorkom, asook op die vyf dagstukkies wat in hierdie uitgawe van Die Goeie Tyding voorkom [Die meeste vrae is gebaseer op Greg Gilbert se … Lees voort

Posted in Evangelie | Lewer kommentaar