Monthly Archives: April 2020

Iets om oor na te dink

Uit Spurgeon,CH: Smooth Stones taken from Ancient Brooks: Selections from the writings of Thomas Brooks. Banner of Truth Trust (2011), p.20.

Posted in Christus | Lewer kommentaar

God se hand agter die Koronavirus

2Samuel 24 ’n Mens kan deur net te kyk na watter woorde in ’n boek herhaal word, vasstel waaroor die boek handel – sonder om die titel te sien.  As jy byvoorbeeld in elke vierde sin die woord ‘krieket’, of … Lees voort

Posted in Beproewing | Lewer kommentaar

Is God te liefdevol om die Covit-19 virus te stuur?

Baie predikante en ander mense sê dat dit nie God is wat die Corona-virus gestuur het nie. “God het dit toegelaat, maar Hy is hééltemal te liefdevol om so iets te doen!” sê hulle. Ander Christene sê dat daar mense … Lees voort

Posted in Soewereiniteit | Lewer kommentaar

Laat ons saamstaan

Want die liggaam is eintlik nie een lid nie, maar baie. (1Kor.12:14, 1983-vertaling) Die meeste wêreldstreke is vertroud met die wonderlike verskynsel van sneeu. Sneeuvlokkies is pragtige, uniek vervaardigde yskristalle. Een-een is sneeuvlokkies broos en smelt hulle vinnig as hulle op … Lees voort

Posted in Kerk | Lewer kommentaar

Kom Aanbid Die Lam

En ek het baie geween, omdat daar niemand waardig bevind is om die boek oop te maak en te lees of daarin te kyk nie. Openbaring 5:4 Het jy al ooit aan jou gebede gedink as ’n heerlike geur in … Lees voort

Posted in Oordenking | Lewer kommentaar

Spyt kom te laat

Ek is baie bly in die HERE, my siel juig in my God; want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel — Jesaja 61:10 Net voordat jy iets nuuts koop, beleef … Lees voort

Posted in Oordenking | Lewer kommentaar

Jou Predikant het jou gebede nodig

Die grootste deel van hierdie stuk is in Februarie op DesiringGod geplaas, kort nadat predikante in Minneapolis teruggekeer het van ’n predikante-konferensie.[1] Na ons jaarlike predikantekonferensie het ’n joernalis ’n onderhoud gehad met John Piper. Hy het gesê die konferensie … Lees voort

Posted in Gebed | Lewer kommentaar

Nuus uit Polokwane

Logos Gemeenskapskerk is op 4 Maart 2012 gestig in Polokwane (die ou Pietersburg), hoofstad van die Limpopo Provinsie. Die eerste byeenkoms is gehou in ’n klein saaltjie van Ons Tuiste Ouetehuis. Hierdie saaltjie was vir 4 jaar hulle plek van aanbidding. … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.

Filippense 1:21-24 Inleiding Alhoewel dit maklik is om oor Filippense 1:21 te preek, is dit terselfdertyd moeilik. Dit is maklik, want die betekenis van die vers is voor die hand liggend.  Die vers is egter so belangrik, dat ’n mens … Lees voort

Posted in Christus | Lewer kommentaar