Author Archives: baptistekerkkemptonpark

About baptistekerkkemptonpark

Commissionerstraat 85

Die Getuienis van Alfred Paetzold

Ons het hom nooit amptelik ontmoet nie. Tóg het hierdie man van God ’n onuitwisbare indruk op my gemaak. Kitchen Windows is ’n restaurant wat langs die strand geleë is in Jeffreysbaai en wat elke dag om 11h00 oopmaak vir die … Lees voort

Posted in Biografie, Huldeblyk

Dra Vrug

Ek is soos ’n groen sipres; uit My word jou vrug gevind. Hoséa 14:8b Ons vrug kom van God, deur ons eenheid met Christus. Die vrug aan die tak is direk verwand aan die wortel. Wanneer die verbintenis afgesny word, sterf … Lees voort

Posted in Christelike lewe

50 Jaar Diensbaar

Johannes du Preez is op 23 Oktober 1938 gebore. Hy het die grootste deel van die eerste 24 jaar van sy lewe in Oos-Londen gewoon. Sy ouers het vir ’n tydperk van slegs 3 jaar verhuis na ’n plekkie met … Lees voort

Posted in Bediening

Hou aan verkondig

’n Woord om die uitverkorenes van God te versterk. Handelinge 18:9-11 Die boek Handelinge vertel van die ontstaan van die kerk van Jesus Christus wat gesê het: “Ek (sal) my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig … Lees voort

Posted in Afgodery, Evangelisasie

‘n Paar aanhalings

Die hartseer triomf Dit was 6 Mei 1862, tydens die Slag van die Wildernis in Amerika. Die Federale Troepe het deur die Konfederasie se linies gebreek. Hulle sukses is egter vir ’n rukkie deur artellerie-vuur gestol. Generaal Lee was self saam met … Lees voort

Posted in Oordenking

Lewende Water Bediening (Oudtshoorn Baptiste Gemeente)

Toe Rex my vra om iets oor ons gemeente te deel in Die Goeie Tyding, het ek lank gewonder wat ek moet skryf. Ek het gewonder: sal ek die “normale patroon” gebruik deur te vertel van hoeveel dienste ons hou, hoeveel kinders … Lees voort

Posted in Afgodery

Tevrede om tweede te wees

Iemand wat “tweede viool” speel, is eer waardig. Onder die welbekende leiers van die Reformasie het Luther vir Philip Melancthon gehad, Johannes Calvyn vir Theodore Beza, en Ulrich Zwingli vir Johann Oecolampadius. Johann se regte van was Hausschein wat in … Lees voort

Posted in Afgodery, Kerkgeskiedenis