Category Archives: Boekresensies

Openbaring – Gister en Vandag

Vir omtrent 15 maande het ek deur die boek Openbaring gepreek.  Aan die einde van die reeks het ‘n paar mense gevra of ek dit in boek vorm kan sit.  Ek het vir die ouderlinge gevra of ek 5 dae … Lees voort

Posted in Boekresensies, Eindtyd

Ek behoort aan die kerk

Wanneer jy luister na mense se verwagting van wat die kerk moet wees en is, kry jy ’n beeld van die kerk wat dikwels nie gebaseer is op wat die Skrif leer nie.  Dikwels sien ons dat die gemiddelde lidmaat … Lees voort

Posted in Boekresensies, Kerk

Lesse uit die verlede

By vanjaar se Cornelia Paaskamp het twee mans J.D. Odendaal I (die stigter van die ABK) se graf ontdek.  Ná ek sy graf gesien het, het ek besluit om oor die ABK se geskiedenis op te lees.  Een van Odendaal … Lees voort

Posted in Boekresensies

Die man wat nie gestuit kon word nie

‘n Boek oor die lewe van John Welch   John Welch was ‘n rebelse jong seun wat op al die verkeerde maniere gesoek het na avontuur.  Op 14 het hy van sy ouerhuis af weggeloop en by ‘n groep rowers … Lees voort

Posted in Biografie, Boekresensies