Category Archives: Kerkgeskiedenis

’n Groot sondaar en ’n Groot Verlosser

Dagstuk 5 John Newton het die grootste deel van sy vroeëre lewe op see deurgebring. Hy was die seun van die bevelvoerder van ’n handelskip, adelbors van die Britse vloot, en meester van ’n slaweskip. Newton het op drie-en-twintigjarige ouderdom … Lees voort

Posted in Kerkgeskiedenis, Verlossing

Hulle laaste woorde voor hulle sterf

Dagstuk 2 Isabel Alison het in Perth, Skotland, grootgeword. Hier het sy ywerig geluister na die prediking van Donald Cargill, die leier van die vervolgde Presbiterianers, genaamd Covenanters. Sy het Jesus liefgehad en Sy evangelie verdedig in ’n tyd wat Koning … Lees voort

Posted in Kerkgeskiedenis

Tevrede om tweede te wees

Iemand wat “tweede viool” speel, is eer waardig. Onder die welbekende leiers van die Reformasie het Luther vir Philip Melancthon gehad, Johannes Calvyn vir Theodore Beza, en Ulrich Zwingli vir Johann Oecolampadius. Johann se regte van was Hausschein wat in … Lees voort

Posted in Afgodery, Kerkgeskiedenis

Die verinheemsing van die kerk in Afrika

Die bestudering van die verlede, beskawings en godsdienstige bewegings bied vir ons waardevolle inligting oor hoe ons as mens gekom het waar ons is. Dis egter veral die geskiedenis van die Kerk van Christus wat ons aandag aangryp, want daarin … Lees voort

Posted in Kerkgeskiedenis