Monthly Archives: Oktober 2016

Laat my lammers wei

“Ek self sal my skape oppas, en Ek self sal hulle laat lê en rus, spreek die Here HERE.“ -Esegiël 34:15- Ons móét gevoed word. Selfs as ons weergebore is, is ons maar net babas in Christus.  Ons lei nie … Lees voort

Posted in Christelike lewe | Lewer kommentaar

Jesus, verslawing en die leemte in jou siel

Elke mens probeer om die leemte in sy siel met iets te vul. In ‘n poging om sy dors te les, gryp hy na iets om te aanbid.  Paulus sê dat alle vorme van gierigheid afgodery is (Kol.3:5).  Sommige mense … Lees voort

Posted in Afgodery, Verslawing | Lewer kommentaar