Monthly Archives: Maart 2014

Die 2014 AJV van die ABK by die ATKV

Sjoe, dit klink soos ’n mondvol; selfs as jy dit afkort.  Hierdie jaar is die Algemene Jaarvergadering van die Afrikaanse Baptistekerke gehou by die Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging se konferensie sentrum by Drakensville, sowat 20km van Bergville af.  Soos jy … Lees voort

Posted in Verslae | Lewer kommentaar

Christene en geld

Aangesien ek gestoei het met die vraag hoe om te bedien met armoede reg rondom my, gee ek graag ’n paar beginsels wat ek saamgestel het uit verskeie bronne.  Ons kollege graduandi en die jongmense in ons Jeuggroep het hulle … Lees voort

Posted in Geld, Praktiese Christenskap | Lewer kommentaar

‘n Teenstelling in die Bybel?

Spreuke 26:4-5 sê:  “Antwoord ‘n dwaas nie na sy sotheid nie, sodat jy nie ook net soos hy word nie.  Antwoord ‘n dwaas na sy sotheid, sodat hy nie wys is in sy eie oë nie.”  As ‘n mens oorsigtelik lees, … Lees voort

Posted in Praktiese Christenskap | Lewer kommentaar

Sê Hebreërs 6 ‘n Christen kan sy redding verloor?

Tydens my studies het ‘n professor ons vertel van sy vriend in die weermag.  Hy het vertel hoe hierdie man definitief gered was en uiteindelik sy vrou verkul het, na sonde toe teruggedraai het, en sy redding verloor het.  ‘n … Lees voort

Posted in Verlossing | Lewer kommentaar

Huldeblyk aan Shirley Coertze

Dit is amper onmoontlik om 50 jaar in die bediening saam met Shirley en amper 59 jaar met haar in die huwelik met u te deel. Ek was ‘n berede polisieman in Roodepoort en het op 19 jarige ouderdom onder … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

Wat elke Christen moet weet (‘n bespreking van Romeine 8:28-30)

Dit is opvallend dat die apostel Paulus, as hy vir die gemeentes bid, soos klokslag vir Geesgewerkte begrip en geheiligde kennis bid (Efesiërs 1:17-18, Filippense 1:9-10, Kolossense 1:9-10).  En as hy ná die fundamentele lering van die eerste elf hoofstukke, … Lees voort

Posted in Verlossing | Lewer kommentaar

Huldeblyk aan Rochelle Jordaan (1921-2013)

Van tyd tot tyd sien ‘n mens op straat ‘n motor met die merk ‘LE’ iewers aangebring.  Dit staan vir ‘Limited Edition’, en wil daarmee sê dat van hierdie spesifieke model net ‘n paar gemaak is.  Ons Here het baie … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

Die hel is erger as wat jy gedink het

Beskrywings van die hel [1] Die Griekse woord vir ‘hel’ in Matteus 18:9 is Gehenna.  Hierdie naam is ‘n transliterasie van die Hinnom-vallei (suid van Jerusalem, Josua 15:8) waarvan ons in die Ou Testament lees.  Toe die volk in afgodery … Lees voort

Posted in Hel | Lewer kommentaar

Die Merk van die Dier

1.  Inleiding Wanneer ons praat van die ‘Merk van die Dier’, dan praat ons waarskynlik van een van die mees kontroversiële gedeeltes in Openbaring, indien nie in die ganse Woord van God nie. 2.  Vers-vir-vers ontleding “Hy verplig al die mense, … Lees voort

Posted in Eindtyd | Lewer kommentaar