Category Archives: Afgodery

25 Desember en die dood van die Antichris

Dagstuk 4 Nicolae Ceausescu was vir 25 jaar lank die diktator in Romenië. Die Romeniërs het na hom verwys as “die Anti-Chris” omdat hy buitengewoon brutaal en korrup was – selfs vir ’n Marxistiese regeerder! Sy heerskappy is versterk deur … Lees voort

Posted in Afgodery, Geskiedenis, Kersfees | Lewer kommentaar

Hou aan verkondig

’n Woord om die uitverkorenes van God te versterk. Handelinge 18:9-11 Die boek Handelinge vertel van die ontstaan van die kerk van Jesus Christus wat gesê het: “Ek (sal) my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig … Lees voort

Posted in Afgodery, Evangelisasie | Lewer kommentaar

Lewende Water Bediening (Oudtshoorn Baptiste Gemeente)

Toe Rex my vra om iets oor ons gemeente te deel in Die Goeie Tyding, het ek lank gewonder wat ek moet skryf. Ek het gewonder: sal ek die “normale patroon” gebruik deur te vertel van hoeveel dienste ons hou, hoeveel kinders … Lees voort

Posted in Afgodery | Lewer kommentaar

Tevrede om tweede te wees

Iemand wat “tweede viool” speel, is eer waardig. Onder die welbekende leiers van die Reformasie het Luther vir Philip Melancthon gehad, Johannes Calvyn vir Theodore Beza, en Ulrich Zwingli vir Johann Oecolampadius. Johann se regte van was Hausschein wat in … Lees voort

Posted in Afgodery, Kerkgeskiedenis | Lewer kommentaar

Die Onopsigtelike Evangelis van Georgestraat

Dit is ’n verhaal van Mnr. Genor (eintlik Frank Jenner), ’n bejaarde man wat in Sydney, Australië, gewoon het. As ’n jong matroos is hy op ’n wonderbaarlike wyse gered. Uit dankbaarheid aan die Here het hy belowe dat hy sou … Lees voort

Posted in Afgodery, Biografie, Evangelisasie | Lewer kommentaar

Goddelike Voorsienigheid in die Hospitaal

Ons Bybelstudieleier by J-Bay Bible Church het ’n maand of twee gelede een Sondag sy les oor die vrou wat aan bloedvloeiing gely het (Luk.8:40-48) met die volgende treffende illustrasie begin [Uit: Preaching the Word: Luke, Vol.1, That You May Know the Truth deur … Lees voort

Posted in Afgodery, Soewereiniteit | Lewer kommentaar

Jesus, verslawing en die leemte in jou siel

Elke mens probeer om die leemte in sy siel met iets te vul. In ‘n poging om sy dors te les, gryp hy na iets om te aanbid.  Paulus sê dat alle vorme van gierigheid afgodery is (Kol.3:5).  Sommige mense … Lees voort

Posted in Afgodery, Verslawing | Lewer kommentaar