Monthly Archives: Maart 2018

Het jy vandag vir jou predikant gebid?

Dit was Sondagmiddag ’n paar jaar gelede toe die vrou van ’n invloedryke diaken gevra het: “Terloops, wie preek vanaand?”[1]  Die predikant was weg.  Ander reëlings is getref vir die Woordbediening daardie aand.  Die vrou se vraag en die manier … Lees voort

Posted in Gebed, Uncategorized | Lewer kommentaar

Christus in die Tuin

Paasfees 2018[1] Die ding wat my die meeste tref van die nag in Getsemane is die feit dat Jesus juis na daardie spesifieke tuin gegaan het, omdat dit binne die grense van Jerusalem was.  Hy kon daardie aand na Betanië … Lees voort

Posted in Jesus, Paasfees | Lewer kommentaar

Ondersoek die Skrifte

’n Praktiese Hulpmiddel om die Bybel beter te verstaan[i] Markus 15:42–16:8 Watter opsetlike optrede van Josef word hier genoem? Deur in ag te neem wie hy was en die situasie van die tyd, watter karaktereienskappe word in sy optrede gesien?  … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Wat doen die Here in Brakpan?

“Kom kyk wat die Here gedoen het,  watter ontsettende dinge Hy op die aarde tot stand bring.” (Psalm 46:9). Die afgelope twee jaar was die Here waarlik goed vir ons gemeente.  Ons het in 2016 ons 100ste lidmaat opgeneem.  Ons is … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Die relevansie van Kerkgeskiedenis

Deel 1 Hoe definieer ons Kerkgeskiedenis? Is dit nodig om dit te doen? Ek glo dat dit beslis nodig is.  Jy sien, geskiedenis is niks anders nie as die hand van God, die Almagtige Skepper van hemel en aarde, in … Lees voort

Posted in Geskiedenis, Uncategorized | Lewer kommentaar

Wanneer mense ‘n kerk verlaat

Jare gelede het ek Geoff Thomas van Aberystwyth hoor verwys na een van die grootste beproewings in ’n predikant se lewe: wanneer mense wat hy vertrou het hom inlig dat hulle die gemeente verlaat.  Wanneer die oorsaak die predikant se … Lees voort

Posted in Kerk | Lewer kommentaar

Vroue Nuus

Ek is dankbaar om iets te deel oor die ABK se Vroue Federasie.  Dit voel amper of ek papirus nader wil sleep en by ‘n flou lanternlig die brief wil skryf!  Ek wil die vroue in die gemeentes uitnooi om … Lees voort

Posted in Verslae, Vroue | Lewer kommentaar

Nuus uit die Boland

Die gemeente se ontstaan Ons huidige kerk bestaan nou ongeveer 24 jaar en is geleë in Noorder-Paarl.  Die gemeente het begin toe Ds. Johan Pansegrouw die geleentheid gebied is om ’n Christelike werk te begin, of ’n kerk te plant … Lees voort

Posted in Gemeente nuus, Uncategorized | Lewer kommentaar

Daniël Johannes Odendaal: ’n Huldeblyk

Gebore 15 November 1932, oorlede 1 Februarie 2018 “Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid … Lees voort

Posted in Huldeblyk, Uncategorized | Lewer kommentaar