Monthly Archives: Februarie 2016

George Friederich Händel

Die komponis van Die Messias (1685–1759) Lutheraanse Musikante Dit is ongelooflik dat twee van die grootste komponiste van alle tye in dieselfde jaar en in dieselfde land, in Duitsland, gebore is; en albei Lutherane. George Friedrich Händel en Johann Sebastian … Lees voort

Posted in Biografie | Lewer kommentaar

Die probleem met kerklose Christene

Ek sal nooit Joel Beeke se woorde vergeet wat hy in 2004 by ‘n predikante konferensie gesê het nie. Hy het uit Handelinge 20:28 gepreek.  Sy presiese woorde was: ‘The Church was worth His blood, is it not worth your … Lees voort

Posted in Kerk | Lewer kommentaar

Kerkgroei in die Kaap

’n Terugblik op die Broerderking in die Suide Die Broederkring in die Suide het hierdie jaar met baie stampe en stote gerealiseer. Ons het, soos dit elke jaar gaan, verskeie uitdagings ten opsigte van die tyd wanneer hierdie byeenkoms moet … Lees voort

Posted in Verslae | Lewer kommentaar

C.S. Lewis: Een van die mees invloedryke Christene in die twintigste eeu

Wie is op 22 November 1963 oorlede? Baie mense sal reg antwoord: “President John F. Kennedy.”  Op dieselfde dag is daar egter iemand anders oorlede wat kragtiger was in God se koninkryk as  President Kennedy. Sy naam was C.S. Lewis. … Lees voort

Posted in Biografie, Uncategorized | Lewer kommentaar

Vandag in die geskiedenis – 1 Februarie

1750 Anglikaanse predikant en skrywer van geestelike liedere, John Newton, trou met Mary Catlett. Die huwelik duur tot met Mary se dood in 1790. John, die skrywer van Amazing Grace, is in 1807 oorlede. 1909 Kanadees-gebore George Beverley Shea, evangelis … Lees voort

Posted in Biografie, Geskiedenis, Uncategorized | Lewer kommentaar

Geen middeweg

Wat Jesus Christus betref, is daar geen middeweg nie. Daar is ook nie in enige ander godsdiens iets soortgelyk nie.  Sou jy na die Boeddha gaan en vra: “Is jy die seun van Brahma?”, sou hy antwoord: “My seun, jy … Lees voort

Posted in Christus, Uncategorized | Lewer kommentaar