Category Archives: Christelike lewe

Dra Vrug

Ek is soos ’n groen sipres; uit My word jou vrug gevind. Hoséa 14:8b Ons vrug kom van God, deur ons eenheid met Christus. Die vrug aan die tak is direk verwand aan die wortel. Wanneer die verbintenis afgesny word, sterf … Lees voort

Posted in Christelike lewe

Kinders en selfone

Skokkende berigte oor tieners─en selfs laerskoolkinders─se misbruik van WhatsApp was tot onlangs vir my maar ’n spookstorie. Daar het egter iets gebeur met een van my kleinkinders wat my oë wyd laat oopgaan het. Ek het vroeër gehoor van die tienermeisie wat selfmoord … Lees voort

Posted in Christelike lewe, Kinders, Praktiese Christenskap

Skynheilige Baptiste

Ek bedoel nie dat die Baptiste per se skynheilig is nie. My bedoeling is eerder dat skynheilige mense ook in Baptistekerke voorkom. Wie is hierdie mense en hoe kan jy weet of jy een van hulle is? ‘n Oorsig oor … Lees voort

Posted in Christelike lewe

’n Waardevolle les vir kinders (en hulle ouers)

Van skinder en stories aandra, kon niemand vir Henko Hendriks iets leer nie. Hy was die beste.  Dít was totdat ds. Cuyper gekom het… Sommer die tweede preek van ons nuwe dominee het Henko se gewete aangekla.  Ek onthou nog … Lees voort

Posted in Christelike lewe, Kinders

Quo Vadis – waarheen is jy oppad?

If we really think that home is elsewhere and that this life is a “wandering to find home,” why should we not look forward to the arrival? [1]   Ek het in ‘n vorige uitgawe van die Goeie Tyding kortliks … Lees voort

Posted in Beproewing, Christelike lewe

God Bly Altyd Getrou

‘n Oordenking uit Romeine 8:31-39 Ek het onlangs Don Carson se oordenking oor Jesaja 49 gelees.[1]  Hierin stel Carson voor dat die Christen Romeine 8:31-39 lees in tye waarin hy geestelik stilstaan of ontmoedig is (“in stagnant and discouraging times”).  … Lees voort

Posted in Christelike lewe, God

Die voordele van beproewing

“Dis soos om die spiere van my bene af te trek.” Dit is hoe John Bunyan sy gevoel beskryf het, elke keer as hy van sy gesin moes afskeid neem na ’n kort besoekie aan hom in die tronk.  Elke … Lees voort

Posted in Beproewing, Christelike lewe