Category Archives: Bediening

50 Jaar Diensbaar

Johannes du Preez is op 23 Oktober 1938 gebore. Hy het die grootste deel van die eerste 24 jaar van sy lewe in Oos-Londen gewoon. Sy ouers het vir ’n tydperk van slegs 3 jaar verhuis na ’n plekkie met … Lees voort

Posted in Bediening | Lewer kommentaar

Wat se ‘n mens na 50+ jaar in die bediening?

Ek, Carel Johannes Fourie; oftewel ds. Kallie, verklaar: Ek is ‘n sondaar gered uit genade; ‘n onbekwame geroep tot die bediening; ’n onwaardige wat wat vir meer as 50 jaar die onbeskryflike voorreg gehad het om die onnaspeurlike rykdom van Sy Genade en Liefde … Lees voort

Posted in Bediening | Lewer kommentaar

Die leraar in sy binnekamer

[1] Wat in die leraar se binnekamer gebeur, het ’n bepalende effek op sy bediening.  Voordat ’n leraar die waarheid van God aan sy gemeente kan oordra, moes hy reeds God se stem gehoor het in afgesonderde oordenking – alleen … Lees voort

Posted in Bediening, Gebed | Lewer kommentaar

Twee redes hoekom vroue nie predikante moet wees nie

Want die Bybel sê so Volgens die Skrif moet ‘n ouderling die man van een vrou wees (1 Tm.3:2).  Hy moet ook sy huisgesin goed lei (1 Tm.3:4), en volgens Ef.5:23 moet die man dit doen.   Verder moet ‘n … Lees voort

Posted in Bediening, Vroue | Lewer kommentaar

Die Plek van Briewe in Pastorale Werk

Die Nuwe Testament briewe is die beste bewys van die waarde wat briewe het in pastorale werk.[1]  Die meeste van die NT-briewe is pastoraal van aard.  Sommiges is geskryf aan individue soos Filémon, Gaius, Timoteus en Titus.  Soms is ’n … Lees voort

Posted in Bediening | Lewer kommentaar

As ek my bediening oor kon begin…

Hier volg ‘n opsomming van wat W. Graham Scroggie, ‘n destydse Skotse prediker geskryf het in “The Life of Faith” op 13 Januarie 1955. Dit is verder gelees by die Cape Peninsula Baptist Ministers’ Fraternal op 29 April, 1963 en … Lees voort

Posted in Bediening | Lewer kommentaar