Category Archives: Verslae

Vroue Nuus

Ek is dankbaar om iets te deel oor die ABK se Vroue Federasie.  Dit voel amper of ek papirus nader wil sleep en by ‘n flou lanternlig die brief wil skryf!  Ek wil die vroue in die gemeentes uitnooi om … Lees voort

Posted in Verslae, Vroue | Lewer kommentaar

Die Woord van God op RSG en Radio Kansel

Ek is bevoorreg om die laaste klompie jare RSG Dienste en Oordenkings te kon laat uitsaai.  Ook is ek betrokke om elke Dinsdag oggend ‘n Christelike Nuus Kommentaar oor die 07:00 Nuus op Radio Kansel te kan behartig. Die terugvoer … Lees voort

Posted in Verslae | Lewer kommentaar

Kerkgroei in die Kaap

’n Terugblik op die Broerderking in die Suide Die Broederkring in die Suide het hierdie jaar met baie stampe en stote gerealiseer. Ons het, soos dit elke jaar gaan, verskeie uitdagings ten opsigte van die tyd wanneer hierdie byeenkoms moet … Lees voort

Posted in Verslae | Lewer kommentaar

Pretoria-Noord Baptistekerk word 30!

Ons is met ons aankoms verwelkom deur Antoinette Stuart en die jongeheer Jason Stuart, wat ons sommer onmiddellik laat tuis voel het.  Ons het gou vir ons plekke gereserveer in die gepakte kerk.   Buiten vir die ABK-verteenwoordiger was daar … Lees voort

Posted in Gemeente nuus, Verslae | Lewer kommentaar

Bergbron Baptistekerk

22 Februarie 2015 was ons groot dag waarop 23 toegewyde gelowiges offisieel ‘geboorte geskenk het’ aan Bergbron Baptistekerk.  Ons is opgewonde oor wat die Here Jesus so getrou in ons midde doen in vervulling van sy belofte in Matt.16:18.   … Lees voort

Posted in Nuusbrokkies, Verslae | Lewer kommentaar

Broederkring in die Suide

Die Afrikaanse Baptistekerk is ‘n baie unieke denominasie met ‘n identiteit wat beswaarlik elders gevind kan word. Afgesien van die feit dat ons bekend staan as mense van die Boek (die Bybel), is dit ook so dat ons baie “klein” is (klein met … Lees voort

Posted in Verslae | Lewer kommentaar

Die 2014 AJV van die ABK by die ATKV

Sjoe, dit klink soos ’n mondvol; selfs as jy dit afkort.  Hierdie jaar is die Algemene Jaarvergadering van die Afrikaanse Baptistekerke gehou by die Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging se konferensie sentrum by Drakensville, sowat 20km van Bergville af.  Soos jy … Lees voort

Posted in Verslae | Lewer kommentaar