Monthly Archives: Februarie 2017

Robert Raikes se invloed op jou gemeente

Die Man wat die Sondagskool Begin het[1] DEEL 2 Die Tronk Hervormer Robert Raikes het sy familie se “demokratiese instink” geërf. Vandat hy die Gloucester Journal begin redigeer het, was hy altyd aan die kant van die massa.  Sy doelwit … Lees voort

Posted in Biografie, Sondagskool | Lewer kommentaar

Die voordele van beproewing

“Dis soos om die spiere van my bene af te trek.” Dit is hoe John Bunyan sy gevoel beskryf het, elke keer as hy van sy gesin moes afskeid neem na ’n kort besoekie aan hom in die tronk.  Elke … Lees voort

Posted in Beproewing, Christelike lewe | Lewer kommentaar

Die illusie van luiheid

Die luiaard sê: ‘Daar is ’n leeu buitekant; ek kan in die middel van die strate gedood word!’ (Spreuke 22:13). Ek het nie verwag dat Spreuke dít sou sê nie.  Ek sou eerder iets verwag soos: “Die bangbroek sê: ‘Daar … Lees voort

Posted in Christelike lewe | Lewer kommentaar

Hoe om jou dag te begin

Wat sê jý elke oggend vir jouself as jy die dag gaan begin?   Moses sou gesê het: “Here, as U nie voor ons uitgaan nie, gaan ons nêrens nie.” (Eks.33:15).   Abraham sou gesê het: “Die Here sal voorsien.”   … Lees voort

Posted in Christelike lewe, Oordenking | Lewer kommentaar

Twee redes hoekom vroue nie predikante moet wees nie

Want die Bybel sê so Volgens die Skrif moet ‘n ouderling die man van een vrou wees (1 Tm.3:2).  Hy moet ook sy huisgesin goed lei (1 Tm.3:4), en volgens Ef.5:23 moet die man dit doen.   Verder moet ‘n … Lees voort

Posted in Bediening, Vroue | Lewer kommentaar