Monthly Archives: Augustus 2016

Wat leer die Bybel oor Satan en demone?

(1) Hulle oorsprong Bo en behalwe die heilige engele van God, bestaan daar ook bose engele wat hulle daarin verbly om téén God te werk, en om al God se werke met kwaad te bevlek. Alhoewel hulle ook God se … Lees voort

Posted in Engele en demone | Lewer kommentaar

Wat leer die Bybel oor engele?

[A] Die aard en die natuur van die engele   (1) Die engele is almal geskape wesens Die engele verskil wesenlik in aard en in natuur met die wese van God, deurdat hulle God se skepsels is, en nie ‘n … Lees voort

Posted in Engele en demone | Lewer kommentaar

Inleidende gedagtes oor engele en demone

Dwarsdeur die geskiedenis van die Christelike Kerk, asook die geskiedenis van die Ou Testament, is daar baie bewyse van die bestaan van engele. Sommige van hierdie engele word as goed en heilig geag, en sommige as boos en sleg.  Die … Lees voort

Posted in Engele en demone | Lewer kommentaar

Net een ding is nodig

Kan jy jou die volgende situasie voorstel? Dalk klink dit vir jou bekend.  Sara hou daarvan om mense te onthaal.  Sy bestee ure om alles eksie perfeksie te kry vir haar gaste.  Ons kan sê sy het die gawe van … Lees voort

Posted in Christelike lewe, Praktiese Christenskap | Lewer kommentaar

Die Plek van Briewe in Pastorale Werk

Die Nuwe Testament briewe is die beste bewys van die waarde wat briewe het in pastorale werk.[1]  Die meeste van die NT-briewe is pastoraal van aard.  Sommiges is geskryf aan individue soos Filémon, Gaius, Timoteus en Titus.  Soms is ’n … Lees voort

Posted in Bediening | Lewer kommentaar

‘n Lening aan die Here

‘n Lening aan die Here? As ons na so ‘n gedagte luister, dan staan ons verdwaas.  Die Here is tog onmeetbaar ryk:  die aarde met alles daarop behoort aan die Here.  Dit is tog net iemand wat behoeftig is, iemand … Lees voort

Posted in Geld | Lewer kommentaar