Monthly Archives: Junie 2015

Lesse uit die verlede

By vanjaar se Cornelia Paaskamp het twee mans J.D. Odendaal I (die stigter van die ABK) se graf ontdek.  Ná ek sy graf gesien het, het ek besluit om oor die ABK se geskiedenis op te lees.  Een van Odendaal … Lees voort

Posted in Boekresensies | Lewer kommentaar

Martin Holdt: Die mens en voorbidder

“En hulle sê vir mekaar: Was ons hart nie brandende in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte uitgelê het nie?”  (Lukas 24:32)     Ons het Martin Holdt in 1993 by die … Lees voort

Posted in Biografie | Lewer kommentaar

Wanneer God stil raak

Wat gemaak wanneer God niks sê nie?  Hoe moet ek maak in ’n krisistyd wanneer ek regtig rigting nodig het van die Here?  Hoe moet ek maak wanneer ek moeilike besluite moet neem, moeilike keuses moet maak, maar ek hoor … Lees voort

Posted in God | Lewer kommentaar

Hulp vir enkel gelowiges

Geniet die voordele van enkelskap solank jy dit het.  Moenie dink jy mis uit op die goeie lewe, of dink jy is ongetroud omdat daar iets fout is met jou nie (‘Ek is te kort, te lank, te dom, te … Lees voort

Posted in Enkelskap, Huwelik | Lewer kommentaar

Die eindtyd in Lukas 21

Die verwoesting van die tempel Die tempel was hoër as die res van die geboue op die berg.  Van ver af het dit baie indrukwekkend gelyk.  Dit het nege massiewe hekke gehad.  Groot gedeeltes was met goud en silwer oordek.  … Lees voort

Posted in Eindtyd | Lewer kommentaar

God se groot werk: reën

’n Oordenking van danksegging uit Job 5:8-10 “As ek jý was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê. Wat God doen, is groot en ondeurgrondelik, wonder op wonder. Dit is Hy wat reën op die … Lees voort

Posted in God | Lewer kommentaar

Bergbron Baptistekerk

22 Februarie 2015 was ons groot dag waarop 23 toegewyde gelowiges offisieel ‘geboorte geskenk het’ aan Bergbron Baptistekerk.  Ons is opgewonde oor wat die Here Jesus so getrou in ons midde doen in vervulling van sy belofte in Matt.16:18.   … Lees voort

Posted in Nuusbrokkies, Verslae | Lewer kommentaar

Troos in versoeking

“In die ergste versoekings kan niks ons help nie, buiten die geloof dat God se Seun vlees geword het, dat Hy aan die regterhand van die Vader sit, en dat Hy vir ons bid.  Daar is geen groter vertroosting nie.” … Lees voort

Posted in Versoeking | Lewer kommentaar

Johannes Calvyn: Sy bekering en beroep

DEEL 2 Gedurende die hele tydperk van sy opvoeding was Calvyn, so het hy later self erken, ‘vasgeheg (was) aan die pousdom’.  Die kollege studente moes weekliks hulle sondes bely.  Onbelyde sondes sou deur mede-studente verklap word, en Calvyn was … Lees voort

Posted in Biografie | Lewer kommentaar