Category Archives: Christus

Iets om oor na te dink

Uit Spurgeon,CH: Smooth Stones taken from Ancient Brooks: Selections from the writings of Thomas Brooks. Banner of Truth Trust (2011), p.20.

Posted in Christus | Lewer kommentaar

Vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.

Filippense 1:21-24 Inleiding Alhoewel dit maklik is om oor Filippense 1:21 te preek, is dit terselfdertyd moeilik. Dit is maklik, want die betekenis van die vers is voor die hand liggend.  Die vers is egter so belangrik, dat ’n mens … Lees voort

Posted in Christus | Lewer kommentaar

Die Name van Jesus

Jesus is die Woord van God, die Lewe, Waarheid, Weg. Die Seun van God en Mens is Hy, Messias, God se Kneg. Die Lig wat in die wêreld skyn, die Skepper-God, EK IS, die Herder wat sy skape in die … Lees voort

Posted in Christus, Jesus | Lewer kommentaar

Geen middeweg

Wat Jesus Christus betref, is daar geen middeweg nie. Daar is ook nie in enige ander godsdiens iets soortgelyk nie.  Sou jy na die Boeddha gaan en vra: “Is jy die seun van Brahma?”, sou hy antwoord: “My seun, jy … Lees voort

Posted in Christus, Uncategorized | Lewer kommentaar

Wat het Tamar, Ragab en Rut in gemeen?

[Ek besef dat hierdie ‘n baie lang artikel is.  Die skrywer het egter gevra dat dit nie verkort word, of oor twee uitgawes geplaas word nie – Red.]. Op die vraag wat Tamar, Ragab en Rut in gemeen het, sal … Lees voort

Posted in Christus, Vals lering | Lewer kommentaar