Category Archives: Gemeente nuus

Nuus uit Polokwane

Logos Gemeenskapskerk is op 4 Maart 2012 gestig in Polokwane (die ou Pietersburg), hoofstad van die Limpopo Provinsie. Die eerste byeenkoms is gehou in ’n klein saaltjie van Ons Tuiste Ouetehuis. Hierdie saaltjie was vir 4 jaar hulle plek van aanbidding. … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Nuus uit Rietfontein

Dit was met gemengde gevoelens wat die Rietfontein gemeente aan die einde van Maart vanjaar afskeid geneem het van Ds. Jannie en Heloïse van der Hoven. Dit was beslis nie maklik nie, want die geliefde egpaar het die gemeente lank bedien … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Nuus uit Vanderbijlpark

Groete vanuit ‘n koue Vaal Driehoek! Alhoewel die sanger, Refentse Morake, wel met tong in die kies kan verwys na “Vuil Van der Bijl”, is nie alles onooglik en minderwaardig by hierdie klein gemeente nie. Wat begin het in April 2016 as … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Gebed en Evangelisasie bring Verandering

Die Kemptonpark Baptistekerk het die afgelope paar jare deur baie omwentelinge gegaan. Die area waar ons kerkgebou geleë is, het geweldig verander; verengels (hoofsaaklik buitelanders). Die area het onveilig geword en die meerderheid lidmate het tydens ’n gemeentevergadering besluit dat … Lees voort

Posted in Evangelisasie, Gebed, Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Nuus vanuit die Goudveld

Warm groete vanuit ’n koue Vrystaatse dorp. Hier waar ek in Welkom sit, wonder ek wat ek moet skryf. Wat moet ek sê? My gedagtes is vol en dit maal en kolk en ek dink aan alles wat met ons … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Helderberg Baptiste Kerk

Die handelinge van ’n klein groepie gelowiges Vir die afgelope drie-en-’n-half jaar is dit die handelinge van ’n klein groepie gelowiges wat my weer kom wys het wat dit werklik beteken om kerk van Jesus Christus te wees; ’n Handelinge … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Groei op Frankfort

Dit gaan goed met die Baptiste op Frankfort. In die afgelope drie jaar en ses maande het hier baie gebeur en ’n kwynende gemeentetjie het nuwe lewe gekry. Ons erediensbywoning op Frankfort is die meeste Sondae diep in die dertig en daar … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Gemeentenuus uit Witrivier

Dit is moeilik om te dink dat ons al in die middel van die jaar is.  Dit voel of die tyd elke dag net vinniger en vinniger verloop maar, deur die genade, barmhartigheid en lankmoedigheid van God, kan ons niks … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Gemeentenuus uit Evander

Wanneer ons nadink oor die 55 jaar wat die Baptiste gemeente op Evander bestaan, behoort die eer aan die Here Jesus en aan Hom alleen. Toe die goudmyne op Evander geopen is, is ’n aantal lidmate van die Brakpanse gemeente hierheen … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Wat doen die Here in Brakpan?

“Kom kyk wat die Here gedoen het,  watter ontsettende dinge Hy op die aarde tot stand bring.” (Psalm 46:9). Die afgelope twee jaar was die Here waarlik goed vir ons gemeente.  Ons het in 2016 ons 100ste lidmaat opgeneem.  Ons is … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar