Category Archives: Kerk

Laat ons saamstaan

Want die liggaam is eintlik nie een lid nie, maar baie. (1Kor.12:14, 1983-vertaling) Die meeste wêreldstreke is vertroud met die wonderlike verskynsel van sneeu. Sneeuvlokkies is pragtige, uniek vervaardigde yskristalle. Een-een is sneeuvlokkies broos en smelt hulle vinnig as hulle op … Lees voort

Posted in Kerk | Lewer kommentaar

Wanneer mense ‘n kerk verlaat

Jare gelede het ek Geoff Thomas van Aberystwyth hoor verwys na een van die grootste beproewings in ’n predikant se lewe: wanneer mense wat hy vertrou het hom inlig dat hulle die gemeente verlaat.  Wanneer die oorsaak die predikant se … Lees voort

Posted in Kerk | Lewer kommentaar

Ek behoort aan die kerk

Wanneer jy luister na mense se verwagting van wat die kerk moet wees en is, kry jy ’n beeld van die kerk wat dikwels nie gebaseer is op wat die Skrif leer nie.  Dikwels sien ons dat die gemiddelde lidmaat … Lees voort

Posted in Boekresensies, Kerk | Lewer kommentaar

Die probleem met kerklose Christene

Ek sal nooit Joel Beeke se woorde vergeet wat hy in 2004 by ‘n predikante konferensie gesê het nie. Hy het uit Handelinge 20:28 gepreek.  Sy presiese woorde was: ‘The Church was worth His blood, is it not worth your … Lees voort

Posted in Kerk | Lewer kommentaar

‘n Oordenking deur Martyn Lloyd-Jones

Nie almal wat kerk toe gaan, is Christene nie: “want hulle is nie almal Israel wat uit Israel is nie.” (Rom.9:9). Jy mag wel ’n lidmaat wees, maar nog nie ’n Christen (weergeborene) nie.  Dit is die hele argument in … Lees voort

Posted in Kerk | Lewer kommentaar