Category Archives: God

Die Psalm wat jy te min sing

Daar is sekere stories wat ouers aan hul kinders vertel, wat die kinders nooit sal vergeet nie.  Een so ’n storie is een waar my pa ons vertel het hoe die Skotte in die oorlog sou marsjeer solank as wat … Lees voort

Posted in God | Lewer kommentaar

God se beheer oor die siklone in Amerika

In Job 26:2-4 is Job aan die woord.  Hy praat eers met Bildad in antwoord op wat hy vir Job te sê gehad het.  Die opskrif van verse 5-14 in die 1983-Afrikaanse Vertaling is Wie verstaan die dade van God? … Lees voort

Posted in God, Nuusbrokkies | Lewer kommentaar

God Bly Altyd Getrou

‘n Oordenking uit Romeine 8:31-39 Ek het onlangs Don Carson se oordenking oor Jesaja 49 gelees.[1]  Hierin stel Carson voor dat die Christen Romeine 8:31-39 lees in tye waarin hy geestelik stilstaan of ontmoedig is (“in stagnant and discouraging times”).  … Lees voort

Posted in Christelike lewe, God | Lewer kommentaar

Wanneer God stil raak

Wat gemaak wanneer God niks sê nie?  Hoe moet ek maak in ’n krisistyd wanneer ek regtig rigting nodig het van die Here?  Hoe moet ek maak wanneer ek moeilike besluite moet neem, moeilike keuses moet maak, maar ek hoor … Lees voort

Posted in God | Lewer kommentaar

God se groot werk: reën

’n Oordenking van danksegging uit Job 5:8-10 “As ek jý was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê. Wat God doen, is groot en ondeurgrondelik, wonder op wonder. Dit is Hy wat reën op die … Lees voort

Posted in God | Lewer kommentaar

13 Bewyse dat God bestaan

Niemand kan God se bestaan wetenskaplik bewys nie. Ons kan Hom nie met ons vyf sintuie bewys nie.  Wetenskaplikes het onlangs die Higgs partikel ‘ontdek’.  Hulle kon dit nog nie sien nie, en kan dit verseker nie hoor, proe, voel … Lees voort

Posted in Ateiste, Evolusie, God | Lewer kommentaar