Category Archives: Kersfees

25 Desember en die dood van die Antichris

Dagstuk 4 Nicolae Ceausescu was vir 25 jaar lank die diktator in Romenië. Die Romeniërs het na hom verwys as “die Anti-Chris” omdat hy buitengewoon brutaal en korrup was – selfs vir ’n Marxistiese regeerder! Sy heerskappy is versterk deur … Lees voort

Posted in Afgodery, Geskiedenis, Kersfees | Lewer kommentaar

Antwoorde vir die blokkiesraaisel van Kersfees 2017

Blokkiesraaisel vir Kersfees – antwoorde

Posted in Kersfees | Lewer kommentaar

‘n Blokkiesraaisel vir Kersfees

Vir diegene wat van Blokkiesraaisels hou, is hier een wat gebaseer is op die Kersgebeure.  Die antwoord op hierdie blokkiesraaisel volg in die volgende uitgawe van Die Goeie Tyding. AF 1 Waar het die wyse manne uit die Ooste voor … Lees voort

Posted in Kersfees | Lewer kommentaar

Is 25 Desember ‘n heidense feesdag?

In C.S. Lewis se Chronicles of Narnia (The Lion, the Witch, and the Wardrobe) is daar ‘n heks wat sorg dat dit altyd winter is, maar nooit kersfees nie.  In Charles Dickens se Christmas Carol is dit Scrooge wat nie … Lees voort

Posted in Kersfees | Lewer kommentaar

Wat wil Jesus vir kersfees hê?

Wanneer jy ‘n stamhoof in Afrika besoek, moet jy geskenke saamneem. So was dit met antieke konings.  Die koningin van Skeba het geskenke saamgevat toe sy vir Salomo besoek het (1 Konings 10:2, 10).  Die wyse manne het hulle beste … Lees voort

Posted in Kersfees | Lewer kommentaar