Category Archives: Gebed

Jou Predikant het jou gebede nodig

Die grootste deel van hierdie stuk is in Februarie op DesiringGod geplaas, kort nadat predikante in Minneapolis teruggekeer het van ’n predikante-konferensie.[1] Na ons jaarlike predikantekonferensie het ’n joernalis ’n onderhoud gehad met John Piper. Hy het gesê die konferensie … Lees voort

Posted in Gebed | Lewer kommentaar

’n Gebed teen Adolf Hitler

Dagstuk 3 Gedurende die somer van 1944 het die Geallieerde Magte groot sukses in Europa behaal teen Adolf Hitler se Duitse magte van die Derde Ryk. Hitler het egter sy tyd afgewag, wetende dat die komende winterweer hom sou help. Die … Lees voort

Posted in Gebed, Geskiedenis | Lewer kommentaar

Gebed vir Jabez

William Carey word die vader van moderne sending genoem. Hy is in 1761 naby Northampton in Engeland gebore. Carey het vandat hy 14 jaar oud was totdat hy 28 was, gewerk as ’n skoenmaker. Hy is op 18-jarige ouderdom weergebore en … Lees voort

Posted in Gebed, Geskiedenis | Lewer kommentaar

Gebed en Evangelisasie bring Verandering

Die Kemptonpark Baptistekerk het die afgelope paar jare deur baie omwentelinge gegaan. Die area waar ons kerkgebou geleë is, het geweldig verander; verengels (hoofsaaklik buitelanders). Die area het onveilig geword en die meerderheid lidmate het tydens ’n gemeentevergadering besluit dat … Lees voort

Posted in Evangelisasie, Gebed, Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Die leraar in sy binnekamer

[1] Wat in die leraar se binnekamer gebeur, het ’n bepalende effek op sy bediening.  Voordat ’n leraar die waarheid van God aan sy gemeente kan oordra, moes hy reeds God se stem gehoor het in afgesonderde oordenking – alleen … Lees voort

Posted in Bediening, Gebed | Lewer kommentaar

Het jy vandag vir jou predikant gebid?

Dit was Sondagmiddag ’n paar jaar gelede toe die vrou van ’n invloedryke diaken gevra het: “Terloops, wie preek vanaand?”[1]  Die predikant was weg.  Ander reëlings is getref vir die Woordbediening daardie aand.  Die vrou se vraag en die manier … Lees voort

Posted in Gebed, Uncategorized | Lewer kommentaar

Die God van Elia

In sy boek Sit, Walk, Stand[1] vertel Watchman Nee[2] hoe hy en ’n klein groepie metgeselle deur God gebruik is om Satan se houvas op ’n eiland langs die Chinese Suidkus te breek.  ’n Sestienjarige assistent van Watchman Nee, Broer … Lees voort

Posted in Biografie, Gebed | Lewer kommentaar

’n Gebed van Augustinus

Groot en lofwaardig is U, O Here!  Groot is u krag en aan u wysheid is daar geen einde nie (Ps.145:3, 147:5).  Die mens, slegs ‘n spikkeltjie in u skepping, wil U prys; die mens wat sy sterflikheid, die getuienis … Lees voort

Posted in Gebed | Lewer kommentaar