Category Archives: Ouerskap

Moeder

Hoe diep is Moederliefde! Wie keer die moederhart – So vol van teer emosies – So dikwels vol van smart. Dis sterk en onselfsugtig; Sal altyd stand kan hou. Niks kan dit ooit vernietig, Laat wyfel of verflou. Dit vergewe. … Lees voort

Posted in Gedigte, Ouerskap | Lewer kommentaar

Ons verantwoordelikheid as ouers

Dis eenvoudig verbysterend as mens daaraan dink dat God in Sy geheimenisvolle wysheid en raad ouers verordineer het om lewe voort te bring – so te sê vanuit niks nie. ‘n Nuwe wese –lewend, rasioneel, onsterflik! Kan enigiets wat ons … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

My kind vra oor die doop en die nagmaal (riglyne vir ouers en grootouers)

Elke ouer wil die beste vir sy kind hê. Daarom kyk ons maklik hulle foute mis.  ’n Vrou in Nelspruit het vir my gesê:  ‘Ek weet my 13-jarige is nóú rebels, maar hy het sy hart vir die Here gegee … Lees voort

Posted in Doop, Nagmaal, Ouerskap | Lewer kommentaar