Monthly Archives: Desember 2016

Sielkundige of geestelike probleme?

Party mense is in die moeilikheid omdat hulle die fisiese en die sielkundige verwar met die geestelike. Ander doen weer die teenoorgestelde: hulle verwar die geestelike met die fisiese.  Ongeglukkig raak dit al hoe meer gewoon in Christelike kringe.  Ek … Lees voort

Posted in Sielkunde | Lewer kommentaar

Moeder

Hoe diep is Moederliefde! Wie keer die moederhart – So vol van teer emosies – So dikwels vol van smart. Dis sterk en onselfsugtig; Sal altyd stand kan hou. Niks kan dit ooit vernietig, Laat wyfel of verflou. Dit vergewe. … Lees voort

Posted in Gedigte, Ouerskap | Lewer kommentaar

‘n Gelykenis van die wederkoms

Ons het onlangs die spanning beleef van ’n gesin (waarby daar ook drie kinders betrokke was) wat verhuis het na ’n ander dorp toe. As jy al getrek het, sal jy sekerlik weet waarvan hier gepraat word: onsekerheid wanneer Pappa … Lees voort

Posted in Wederkoms | Lewer kommentaar

Die ‘verveligste’ boek in die Bybel?

Sowat twintig jaar gelede het ‘n buurman van my, toe al tagtig jaar oud, begin belangstel in kerk toe gaan en Bybellees. Naderhand het hy vrae gehad en opmerkings gemaak oor wat hy gesien en geleer het in sy lees … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Robert Raikes se invloed op jou gemeente

Die Man wat die Sondagskool Begin het[1]  Deel 1   Gloucester was in ongeveer 1780 n.C.’n pragtige ou stad. Die mense was meestal arm.  Die groot middelklas wat in die 20ste eeu tot stand gekom het, was nog ver in … Lees voort

Posted in Biografie, Sondagskool | Lewer kommentaar