Category Archives: Oordenking

Die Godstad

Een manier waarop God van die toekoms praat, is doodeenvoudig om oor die toekoms te praat!  Daar is plekke in die Bybel waar God in soveel woorde voorspel wat gaan gebeur: Hy praat oor die toekoms.  Maar Hy voorsien ook … Lees voort

Posted in Oordenking

Hoe om jou dag te begin

Wat sê jý elke oggend vir jouself as jy die dag gaan begin?   Moses sou gesê het: “Here, as U nie voor ons uitgaan nie, gaan ons nêrens nie.” (Eks.33:15).   Abraham sou gesê het: “Die Here sal voorsien.”   … Lees voort

Posted in Christelike lewe, Oordenking