Category Archives: Bybel

Hoe lief het jy jou Bybel?

Ek het ’n tyd gelede ’n WhatsApp ontvang met die volgende kosbare aanbieding van Wayne Cordeiro oor sy ondervinding in China.  Verskeie van die lesers het waarskynlik ook die WhatsApp ontvang, maar ek het gedink dat dit noodsaaklik is dat … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Skrifgebondenheid: ‘n Waarde wat jou lewe definieer

Wat ag ek waardevol in my lewe?  Hierdie dinge gaan my besluite oorheers.  As iets vir my waardevol en kosbaar is, dan neem ek besluite daarvolgens en ek rig my lewe in daarvolgens. As kind van die Here, as gelowige, moet … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Ondersoek die Skrifte

’n Praktiese Hulpmiddel om die Bybel beter te verstaan[i] Markus 15:42–16:8 Watter opsetlike optrede van Josef word hier genoem? Deur in ag te neem wie hy was en die situasie van die tyd, watter karaktereienskappe word in sy optrede gesien?  … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Ondersoek die Skrifte (deel 2)

’n Praktiese hulpmiddel om die Skrif beter te verstaan[i] Liewe lesers, hier is die volgende gedeelte uit die Bybel wat jy kan lees en dan die vrae kan beantwoord na aanleiding van die gedeeltes. Die volgende dien slegs as ’n … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Retoriese vrae in die Bybel

Dit is een ding om slim vrae te vra, soos Jesus se vyande Hom gevra het om Hom te toets.  Dit is egter iets totaal anders om regtig te twyfel en te wil weet wat God se waarheid is, sodat … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Ondersoek die Skrifte

’n Praktiese Hulpmiddel om die Skrif beter te verstaan[i] Die Goeie Tyding wil graag vir ons lesers van die geleentheid bied om ’n gedeelte uit die Bybel te lees en dan ’n vraag of twee te probeer antwoord na aanleiding … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Die ‘verveligste’ boek in die Bybel?

Sowat twintig jaar gelede het ‘n buurman van my, toe al tagtig jaar oud, begin belangstel in kerk toe gaan en Bybellees. Naderhand het hy vrae gehad en opmerkings gemaak oor wat hy gesien en geleer het in sy lees … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar