Category Archives: Uncategorized

Het jy vandag vir jou predikant gebid?

Dit was Sondagmiddag ’n paar jaar gelede toe die vrou van ’n invloedryke diaken gevra het: “Terloops, wie preek vanaand?”[1]  Die predikant was weg.  Ander reëlings is getref vir die Woordbediening daardie aand.  Die vrou se vraag en die manier … Lees voort

Posted in Gebed, Uncategorized | Lewer kommentaar

Die relevansie van Kerkgeskiedenis

Deel 1 Hoe definieer ons Kerkgeskiedenis? Is dit nodig om dit te doen? Ek glo dat dit beslis nodig is.  Jy sien, geskiedenis is niks anders nie as die hand van God, die Almagtige Skepper van hemel en aarde, in … Lees voort

Posted in Geskiedenis, Uncategorized | Lewer kommentaar

Nuus uit die Boland

Die gemeente se ontstaan Ons huidige kerk bestaan nou ongeveer 24 jaar en is geleë in Noorder-Paarl.  Die gemeente het begin toe Ds. Johan Pansegrouw die geleentheid gebied is om ’n Christelike werk te begin, of ’n kerk te plant … Lees voort

Posted in Gemeente nuus, Uncategorized | Lewer kommentaar

Daniël Johannes Odendaal: ’n Huldeblyk

Gebore 15 November 1932, oorlede 1 Februarie 2018 “Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid … Lees voort

Posted in Huldeblyk, Uncategorized | Lewer kommentaar

C.S. Lewis: Een van die mees invloedryke Christene in die twintigste eeu

Wie is op 22 November 1963 oorlede? Baie mense sal reg antwoord: “President John F. Kennedy.”  Op dieselfde dag is daar egter iemand anders oorlede wat kragtiger was in God se koninkryk as  President Kennedy. Sy naam was C.S. Lewis. … Lees voort

Posted in Biografie, Uncategorized | Lewer kommentaar

Vandag in die geskiedenis – 1 Februarie

1750 Anglikaanse predikant en skrywer van geestelike liedere, John Newton, trou met Mary Catlett. Die huwelik duur tot met Mary se dood in 1790. John, die skrywer van Amazing Grace, is in 1807 oorlede. 1909 Kanadees-gebore George Beverley Shea, evangelis … Lees voort

Posted in Biografie, Geskiedenis, Uncategorized | Lewer kommentaar

Geen middeweg

Wat Jesus Christus betref, is daar geen middeweg nie. Daar is ook nie in enige ander godsdiens iets soortgelyk nie.  Sou jy na die Boeddha gaan en vra: “Is jy die seun van Brahma?”, sou hy antwoord: “My seun, jy … Lees voort

Posted in Christus, Uncategorized | Lewer kommentaar

Een van Spurgeon se opvolgers

William Graham Scroggie is gebore in Great Malvern, England. Sy ouers was Skotte.  Hy was een van nege kinders in ’n huis sonder die normale opvoedkundige voordele.  Hy het grootgeword onder “the brethren”.  Na vyf jaar in besigheid, op 19-jarige … Lees voort

Posted in Biografie, Uncategorized | Lewer kommentaar