Category Archives: Beproewing

God se hand agter die Koronavirus

2Samuel 24 ’n Mens kan deur net te kyk na watter woorde in ’n boek herhaal word, vasstel waaroor die boek handel – sonder om die titel te sien.  As jy byvoorbeeld in elke vierde sin die woord ‘krieket’, of … Lees voort

Posted in Beproewing | Lewer kommentaar

Quo Vadis – waarheen is jy oppad?

If we really think that home is elsewhere and that this life is a “wandering to find home,” why should we not look forward to the arrival? [1]   Ek het in ‘n vorige uitgawe van die Goeie Tyding kortliks … Lees voort

Posted in Beproewing, Christelike lewe | Lewer kommentaar

Die voordele van beproewing

“Dis soos om die spiere van my bene af te trek.” Dit is hoe John Bunyan sy gevoel beskryf het, elke keer as hy van sy gesin moes afskeid neem na ’n kort besoekie aan hom in die tronk.  Elke … Lees voort

Posted in Beproewing, Christelike lewe | Lewer kommentaar