Monthly Archives: November 2015

Homoseksualiteit in die NG-Kerk

‘26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar … Lees voort

Posted in Homoseksualiteit, Kultuur | Lewer kommentaar

Johannes Calvyn: Geneve en Strassbourg

DEEL 3 Calvyn het van 1536 af in Genève gewoon.  Hier het hy deel gehad in Farel se bediening.  Hulle doel was die hervorming van die kerk – om dit in lyn te bring met die Woord van God.  Reeds … Lees voort

Posted in Biografie | Lewer kommentaar

Is daar hoop vir Suid-Afrika?

In Suid-Afrika is gay huwelike gewettig.[1]  Amerika het dit onlangs aanvaar.  Ateïste sê Christenskap het ’n negatiewe effek op die wêreld.  ‘Ons sal beter wees daarsonder,’ sê hulle.  In die afgelope 20 jaar – vandat ons ‘vryheid’ verkry het – … Lees voort

Posted in Evangelisasie, Kultuur, Praktiese Christenskap | Lewer kommentaar

Wat het Tamar, Ragab en Rut in gemeen?

[Ek besef dat hierdie ‘n baie lang artikel is.  Die skrywer het egter gevra dat dit nie verkort word, of oor twee uitgawes geplaas word nie – Red.]. Op die vraag wat Tamar, Ragab en Rut in gemeen het, sal … Lees voort

Posted in Christus, Vals lering | Lewer kommentaar

Pretoria-Noord Baptistekerk word 30!

Ons is met ons aankoms verwelkom deur Antoinette Stuart en die jongeheer Jason Stuart, wat ons sommer onmiddellik laat tuis voel het.  Ons het gou vir ons plekke gereserveer in die gepakte kerk.   Buiten vir die ABK-verteenwoordiger was daar … Lees voort

Posted in Gemeente nuus, Verslae | Lewer kommentaar

Die God van Elia

In sy boek Sit, Walk, Stand[1] vertel Watchman Nee[2] hoe hy en ’n klein groepie metgeselle deur God gebruik is om Satan se houvas op ’n eiland langs die Chinese Suidkus te breek.  ’n Sestienjarige assistent van Watchman Nee, Broer … Lees voort

Posted in Biografie, Gebed | Lewer kommentaar