Category Archives: Jesus

Christus in die Tuin

Paasfees 2018[1] Die ding wat my die meeste tref van die nag in Getsemane is die feit dat Jesus juis na daardie spesifieke tuin gegaan het, omdat dit binne die grense van Jerusalem was.  Hy kon daardie aand na Betanië … Lees voort

Posted in Jesus, Paasfees | Lewer kommentaar

‘n Waarskuwing teen dominee-aanbidding

Ek vra nie dat jy jou dominee moet haat of kritiseer nie.  My punt is ook nie dat jy nie vir hom mag dankie sê nie, maar ek sidder wanneer mense die grond aanbid waarop die dominee loop.  Toe Cornelius … Lees voort

Posted in Christelike lewe, Jesus | Lewer kommentaar

Die Name van Jesus

Jesus is die Woord van God, die Lewe, Waarheid, Weg. Die Seun van God en Mens is Hy, Messias, God se Kneg. Die Lig wat in die wêreld skyn, die Skepper-God, EK IS, die Herder wat sy skape in die … Lees voort

Posted in Christus, Jesus | Lewer kommentaar