Category Archives: Huldeblyk

Die Getuienis van Alfred Paetzold

Ons het hom nooit amptelik ontmoet nie. Tóg het hierdie man van God ’n onuitwisbare indruk op my gemaak. Kitchen Windows is ’n restaurant wat langs die strand geleë is in Jeffreysbaai en wat elke dag om 11h00 oopmaak vir die … Lees voort

Posted in Biografie, Huldeblyk | Lewer kommentaar

Huldeblyk aan Elsie Raubenheimer

5 Oktober 1935 – 15 Junie 2019 Sy is weg… Onbegryplik—al is dood deel van lewe. Reeds vanaf 1957 was sy, as oom Pieter se vrou, vir die oueres onder ons deel van ons kerklike lewe—drie en sestig jaar! Toe … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

Ouderlinge in ’n Lukwartboom

‘n Huldeblyk aan Dirk Jakobus Gerhardus Coetzee 8 Desember 1932 tot 9 Julie 2017 Dirk Jakobus Gerhardus Coetzee, die oudste van drie kinders, is op 8 Desember 1932 op Waterval-Boven gebore. Ongeveer drie jaar later, het sy familie Kenia toe … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

So onthou ek oom Andries Rossouw…

Die Vroeë Jare Ek weet nie veel van oom Andries se kinderjare nie, behalwe dat hy op 20 Februarie 1933 gebore is, dat hy in die Baptistekerk op Standerton grootgeword het, gereeld die Cornelia Paaskampe bygewoon het, en as jong … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

Daniël Johannes Odendaal: ’n Huldeblyk

Gebore 15 November 1932, oorlede 1 Februarie 2018 “Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid … Lees voort

Posted in Huldeblyk, Uncategorized | Lewer kommentaar

‘n Huldeblyk aan ds. Dirk de Vos

1 Maart 1933 tot 4 Oktober 2014 Die kapel by die Glen Haven aftree-oord in Faerie Glen, Pretoria, was tot oorlopens toe volgepak met omtrent 150 mense.  Dit het reeds baie gesê oor ds Dirk de Vos se populariteit onder … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

Huldeblyk aan Shirley Coertze

Dit is amper onmoontlik om 50 jaar in die bediening saam met Shirley en amper 59 jaar met haar in die huwelik met u te deel. Ek was ‘n berede polisieman in Roodepoort en het op 19 jarige ouderdom onder … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

Huldeblyk aan Rochelle Jordaan (1921-2013)

Van tyd tot tyd sien ‘n mens op straat ‘n motor met die merk ‘LE’ iewers aangebring.  Dit staan vir ‘Limited Edition’, en wil daarmee sê dat van hierdie spesifieke model net ‘n paar gemaak is.  Ons Here het baie … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar