Monthly Archives: November 2018

Ouderlinge in ’n Lukwartboom

‘n Huldeblyk aan Dirk Jakobus Gerhardus Coetzee 8 Desember 1932 tot 9 Julie 2017 Dirk Jakobus Gerhardus Coetzee, die oudste van drie kinders, is op 8 Desember 1932 op Waterval-Boven gebore. Ongeveer drie jaar later, het sy familie Kenia toe … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

Groei op Frankfort

Dit gaan goed met die Baptiste op Frankfort. In die afgelope drie jaar en ses maande het hier baie gebeur en ’n kwynende gemeentetjie het nuwe lewe gekry. Ons erediensbywoning op Frankfort is die meeste Sondae diep in die dertig en daar … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Hoekom diëte nie werk nie

Het jy al ooit gedink dat die Here meer tevrede is met jou omdat jy vir die afgelope twee weke gesond geëet het? As jy ’n bietjie te veel stysel eet, of ’n kilogram optel, is jy nie eers lus … Lees voort

Posted in Praktiese Christenskap, Verslawing | Lewer kommentaar

Kinders en selfone

Skokkende berigte oor tieners─en selfs laerskoolkinders─se misbruik van WhatsApp was tot onlangs vir my maar ’n spookstorie. Daar het egter iets gebeur met een van my kleinkinders wat my oë wyd laat oopgaan het. Ek het vroeër gehoor van die tienermeisie wat selfmoord … Lees voort

Posted in Christelike lewe, Kinders, Praktiese Christenskap | Lewer kommentaar

So onthou ek oom Andries Rossouw…

Die Vroeë Jare Ek weet nie veel van oom Andries se kinderjare nie, behalwe dat hy op 20 Februarie 1933 gebore is, dat hy in die Baptistekerk op Standerton grootgeword het, gereeld die Cornelia Paaskampe bygewoon het, en as jong … Lees voort

Posted in Huldeblyk | Lewer kommentaar

Wat se ‘n mens na 50+ jaar in die bediening?

Ek, Carel Johannes Fourie; oftewel ds. Kallie, verklaar: Ek is ‘n sondaar gered uit genade; ‘n onbekwame geroep tot die bediening; ’n onwaardige wat wat vir meer as 50 jaar die onbeskryflike voorreg gehad het om die onnaspeurlike rykdom van Sy Genade en Liefde … Lees voort

Posted in Bediening | Lewer kommentaar