Monthly Archives: Oktober 2014

Een van Spurgeon se opvolgers

William Graham Scroggie is gebore in Great Malvern, England. Sy ouers was Skotte.  Hy was een van nege kinders in ’n huis sonder die normale opvoedkundige voordele.  Hy het grootgeword onder “the brethren”.  Na vyf jaar in besigheid, op 19-jarige … Lees voort

Posted in Biografie, Uncategorized | Lewer kommentaar

‘n Oordenking deur Martyn Lloyd-Jones

Nie almal wat kerk toe gaan, is Christene nie: “want hulle is nie almal Israel wat uit Israel is nie.” (Rom.9:9). Jy mag wel ’n lidmaat wees, maar nog nie ’n Christen (weergeborene) nie.  Dit is die hele argument in … Lees voort

Posted in Kerk | Lewer kommentaar

13 Bewyse dat God bestaan

Niemand kan God se bestaan wetenskaplik bewys nie. Ons kan Hom nie met ons vyf sintuie bewys nie.  Wetenskaplikes het onlangs die Higgs partikel ‘ontdek’.  Hulle kon dit nog nie sien nie, en kan dit verseker nie hoor, proe, voel … Lees voort

Posted in Ateiste, Evolusie, God | Lewer kommentaar

As ek my bediening oor kon begin…

Hier volg ‘n opsomming van wat W. Graham Scroggie, ‘n destydse Skotse prediker geskryf het in “The Life of Faith” op 13 Januarie 1955. Dit is verder gelees by die Cape Peninsula Baptist Ministers’ Fraternal op 29 April, 1963 en … Lees voort

Posted in Bediening | Lewer kommentaar

My kind vra oor die doop en die nagmaal (riglyne vir ouers en grootouers)

Elke ouer wil die beste vir sy kind hê. Daarom kyk ons maklik hulle foute mis.  ’n Vrou in Nelspruit het vir my gesê:  ‘Ek weet my 13-jarige is nóú rebels, maar hy het sy hart vir die Here gegee … Lees voort

Posted in Doop, Nagmaal, Ouerskap | Lewer kommentaar

Is 25 Desember ‘n heidense feesdag?

In C.S. Lewis se Chronicles of Narnia (The Lion, the Witch, and the Wardrobe) is daar ‘n heks wat sorg dat dit altyd winter is, maar nooit kersfees nie.  In Charles Dickens se Christmas Carol is dit Scrooge wat nie … Lees voort

Posted in Kersfees | Lewer kommentaar

Wat wil Jesus vir kersfees hê?

Wanneer jy ‘n stamhoof in Afrika besoek, moet jy geskenke saamneem. So was dit met antieke konings.  Die koningin van Skeba het geskenke saamgevat toe sy vir Salomo besoek het (1 Konings 10:2, 10).  Die wyse manne het hulle beste … Lees voort

Posted in Kersfees | Lewer kommentaar

‘n Episode uit Martin Holdt se kinderdae

Die Wildekus waar die Holdts gewoon het, word beskou as een van die mooiste plekke aan die kus van Suid-Afrika. Dit strek langs die Oos-Kaap/Transkei kus tussen Port St Johns en Port Edward en verder tot by Oos-Londen. Die afstand … Lees voort

Posted in Biografie | Lewer kommentaar

Bid dan die Here van die oes…

Alhoewel daar die afgelope jaar of drie (sedert die afsterwe van dr. Martin Holdt) baie veranderinge by die Seminarium plaasgevind het, is daar nog steeds studente wat besig is om hulle voor te berei vir die bediening. Dinge by die … Lees voort

Posted in Seminarium | Lewer kommentaar

Die sleutel tot goeie seks

  Die wêreld (veral Hollywood) maak of seksuele losbandigheid vir jou plesier sal bring. Maar dis ‘n leuen.  Jy sal dalk vir ‘n oomblik plesier hê.  Maar daarna sal jy en jou minnaar baklei en skei.  En daar is min … Lees voort

Posted in Huwelik, Seks | Lewer kommentaar