Category Archives: Biografie

Die Getuienis van Alfred Paetzold

Ons het hom nooit amptelik ontmoet nie. Tóg het hierdie man van God ’n onuitwisbare indruk op my gemaak. Kitchen Windows is ’n restaurant wat langs die strand geleë is in Jeffreysbaai en wat elke dag om 11h00 oopmaak vir die … Lees voort

Posted in Biografie, Huldeblyk | Lewer kommentaar

Die Onopsigtelike Evangelis van Georgestraat

Dit is ’n verhaal van Mnr. Genor (eintlik Frank Jenner), ’n bejaarde man wat in Sydney, Australië, gewoon het. As ’n jong matroos is hy op ’n wonderbaarlike wyse gered. Uit dankbaarheid aan die Here het hy belowe dat hy sou … Lees voort

Posted in Afgodery, Biografie, Evangelisasie | Lewer kommentaar

William Gordon: Verlate, Beproef, Getreiter

In die ou kerkhof in Glassford naby Glasgow, staan daar ’n monument van meer as sewe voet hoog.  Hierdie gedenkteken dui die plek aan waar ’n paar bang ‘Covenanters’, vlugtelinge van die rampspoedige nederlaag by Bothwell Bridge in 1670, William … Lees voort

Posted in Biografie, Geskiedenis | Lewer kommentaar

Robert Raikes se invloed op jou gemeente

Die Man wat die Sondagskool Begin het[1] DEEL 3 Robert Raikes was 44 jaar oud toe hy ’n “nuwe eksperiment” uitgevoer het. Vir byna 25 jaar lank het hy die lewe in die tronke en strate van Engeland bestudeer.  Hy … Lees voort

Posted in Biografie, Sondagskool | Lewer kommentaar

Robert Raikes se invloed op jou gemeente

Die Man wat die Sondagskool Begin het[1] DEEL 2 Die Tronk Hervormer Robert Raikes het sy familie se “demokratiese instink” geërf. Vandat hy die Gloucester Journal begin redigeer het, was hy altyd aan die kant van die massa.  Sy doelwit … Lees voort

Posted in Biografie, Sondagskool | Lewer kommentaar

Robert Raikes se invloed op jou gemeente

Die Man wat die Sondagskool Begin het[1]  Deel 1   Gloucester was in ongeveer 1780 n.C.’n pragtige ou stad. Die mense was meestal arm.  Die groot middelklas wat in die 20ste eeu tot stand gekom het, was nog ver in … Lees voort

Posted in Biografie, Sondagskool | Lewer kommentaar

Die waardeloosheid van hierdie wêreld

‘n Brief van John Newton uit die 18de eeu Geagte Mevrou   Watter armsalige, onsekere, sterwende wêreld is dit nie! Opsigself is dit ‘n woesterny!  Hoe donker, verlate en sonder die lig van die Evangelie en kennis van Jesus!  Dit … Lees voort

Posted in Biografie | Lewer kommentaar

Vandag in die Geskiedenis

1 Maart   1633: Geliefde Engelse leraar en digter, George Herbert sterf op 39-jarige leeftyd aan Tuberkulose.  Sy bekendste geestelike lied is:  ‘The God of Love My Shepherd is.’ [1]   1981: ‘Do not pray for healing.  Do not hold … Lees voort

Posted in Biografie | Lewer kommentaar

George Friederich Händel

Die komponis van Die Messias (1685–1759) Lutheraanse Musikante Dit is ongelooflik dat twee van die grootste komponiste van alle tye in dieselfde jaar en in dieselfde land, in Duitsland, gebore is; en albei Lutherane. George Friedrich Händel en Johann Sebastian … Lees voort

Posted in Biografie | Lewer kommentaar

C.S. Lewis: Een van die mees invloedryke Christene in die twintigste eeu

Wie is op 22 November 1963 oorlede? Baie mense sal reg antwoord: “President John F. Kennedy.”  Op dieselfde dag is daar egter iemand anders oorlede wat kragtiger was in God se koninkryk as  President Kennedy. Sy naam was C.S. Lewis. … Lees voort

Posted in Biografie, Uncategorized | Lewer kommentaar