Monthly Archives: September 2017

William Gordon: Verlate, Beproef, Getreiter

In die ou kerkhof in Glassford naby Glasgow, staan daar ’n monument van meer as sewe voet hoog.  Hierdie gedenkteken dui die plek aan waar ’n paar bang ‘Covenanters’, vlugtelinge van die rampspoedige nederlaag by Bothwell Bridge in 1670, William … Lees voort

Posted in Biografie, Geskiedenis | Lewer kommentaar

Gemeente Nuus uit Kemptonpark

Ek groet julle vanuit die gemeente in Kemptonpark.   Ons gemeente is nie die oudste van die ABK-gemeentes nie, maar ons is wel een van die oudstes.  Ons bestaan reeds 53 jaar en ons kerkgebou se hoeksteen is meer as … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Retoriese vrae in die Bybel

Dit is een ding om slim vrae te vra, soos Jesus se vyande Hom gevra het om Hom te toets.  Dit is egter iets totaal anders om regtig te twyfel en te wil weet wat God se waarheid is, sodat … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Ondersoek die Skrifte

’n Praktiese Hulpmiddel om die Skrif beter te verstaan[i] Die Goeie Tyding wil graag vir ons lesers van die geleentheid bied om ’n gedeelte uit die Bybel te lees en dan ’n vraag of twee te probeer antwoord na aanleiding … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

God se beheer oor die siklone in Amerika

In Job 26:2-4 is Job aan die woord.  Hy praat eers met Bildad in antwoord op wat hy vir Job te sê gehad het.  Die opskrif van verse 5-14 in die 1983-Afrikaanse Vertaling is Wie verstaan die dade van God? … Lees voort

Posted in God, Nuusbrokkies | Lewer kommentaar

Gemeente Nuus uit Clubview

Tydens die Algemene Jaarvergadering van die Afrikaanse Baptiste Kerke, is ons leraar  Ds. Theuns Pieters, op 15 Mei 2017  ingehuldig as President van die kerk vir 2017. Hy het ook dié amp by twee vorige geleenthede beklee, nl. in 2007 … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar