Monthly Archives: Julie 2018

Jesus se hande in Brakpan

Ek geniet die kuier by ons gemeente se seniors, veral die enkellopendes. So hoor en sien ek hoe opgewonde tannie Ina van der Schyff vertel van hoe hulle serpe brei, vetkoeke bak en soms net ‘n lekker koue bottel water … Lees voort

Posted in Praktiese Christenskap | Lewer kommentaar

Hoe lief het jy jou Bybel?

Ek het ’n tyd gelede ’n WhatsApp ontvang met die volgende kosbare aanbieding van Wayne Cordeiro oor sy ondervinding in China.  Verskeie van die lesers het waarskynlik ook die WhatsApp ontvang, maar ek het gedink dat dit noodsaaklik is dat … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

Skynheilige Baptiste

Ek bedoel nie dat die Baptiste per se skynheilig is nie. My bedoeling is eerder dat skynheilige mense ook in Baptistekerke voorkom. Wie is hierdie mense en hoe kan jy weet of jy een van hulle is? ‘n Oorsig oor … Lees voort

Posted in Christelike lewe | Lewer kommentaar

Skrifgebondenheid: ‘n Waarde wat jou lewe definieer

Wat ag ek waardevol in my lewe?  Hierdie dinge gaan my besluite oorheers.  As iets vir my waardevol en kosbaar is, dan neem ek besluite daarvolgens en ek rig my lewe in daarvolgens. As kind van die Here, as gelowige, moet … Lees voort

Posted in Bybel | Lewer kommentaar

‘n Christelike perspektief op die kerkgeskiedenis

Kerkgeskiedenis kan nie bloot vanuit ’n suiwer historiese perspektief bestudeer word nie.  Dit kan ook nooit losstaande van die geskiedenis van die wêreld bestudeer word nie.  Kerkgeskiedenis is heilsgeskiedenis binne die raamwerk van God se handelinge met die hele wêreld. … Lees voort

Posted in Geskiedenis | Lewer kommentaar

Gemeentenuus uit Witrivier

Dit is moeilik om te dink dat ons al in die middel van die jaar is.  Dit voel of die tyd elke dag net vinniger en vinniger verloop maar, deur die genade, barmhartigheid en lankmoedigheid van God, kan ons niks … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Gemeentenuus uit Evander

Wanneer ons nadink oor die 55 jaar wat die Baptiste gemeente op Evander bestaan, behoort die eer aan die Here Jesus en aan Hom alleen. Toe die goudmyne op Evander geopen is, is ’n aantal lidmate van die Brakpanse gemeente hierheen … Lees voort

Posted in Gemeente nuus | Lewer kommentaar

Die leraar in sy binnekamer

[1] Wat in die leraar se binnekamer gebeur, het ’n bepalende effek op sy bediening.  Voordat ’n leraar die waarheid van God aan sy gemeente kan oordra, moes hy reeds God se stem gehoor het in afgesonderde oordenking – alleen … Lees voort

Posted in Bediening, Gebed | Lewer kommentaar